Zunike

Kombuis en linne tee

Los jou dinge hier
Ek kyk daarna
Dan hoef ons nie verniet
Alles terug te dra nie
Jou huis is waar ek is
Weet jy dit nie
Kom pak jou tasse uit
want jy is veilig hier

saam met haar familie

word jy hartlik uitgenooi

SATeRDAG, 25 Oktober

Tyd: 11:00 uur

Dra enige skakering van groen of iets met 'n blommetjie

Bring asseblief jou gunsteling resep vir haar resepteboek

RSVP

asseblief onder

voor Vrydag, 17 Oktober

Met liefde